Outa
Outa
Op jou rug het jy my gedra, tussen duweltjie en gebakte sand, doer ver in Kalahari land.
Net nog bietjie reën moet die Vader ons mee seën.
Op jou donkie kar, die kalahari koets, het ons gery, vêr oor die hele kontrei
Naby die Kameeldoring by die draai was jou huisie tog so fraai,
Vandag lê Outa toe gewaai, onder die hitte van die Kalahari sand.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.