Jongste aktiwiteit:

steur


ongestoord lê my duin
vanoggend is daar skaars
luggie wat beweeg daaroor
net die rustige deining
wat effense bries
veroorsaak

onversteurd sweef my siel
oor die baai se uitgestrektheid
my gedagtes daarin vasgevang
sonder steurnis van geluide
slegs die see se dreuning
klink soos sagte gebed

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed