gesind
–
is jy gesind
goed of vyandig
my duin lê stil
en wag
–
soos winter
sag in beweeg
raak fynbos
krakend
–
lewe verlep
in ouderdom
grys en wit
blakend
–
herlewe jy
weer verlede
in gedagtes
so vaag
–
gesind en goed
het vriende geword
eensgesindheid
goed gesind
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.