Olyftak
Olyftak
Sonde het ons aan mekaar gedoen, niks kon dit weer reg soen.
Woorde het ons laat stoei, nou sit ek hier en knoei.
Uit my hart gee ek aan jou ’n olyftak, probeer die vrede herwin.
Jy bly boos en verkies die hele boom, duidelik nog vol stoom.
Takkie vir takkie sal ek bring, totdat jy weer vir my sal sing.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.