Jongste aktiwiteit:

ontvang


met sagte misgordyn
ontvang my duin die vog
waarvan mosbedekte fynbos
floreer en uitbrei oor die sandveld
so gee die een aan die ander lewe
soos een mens aan die ander
die ware liefde kan oorgee
slegs as hy dit self het
ontvang het van
Hom wat liefde is

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed