deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 13 Januarie 2021 723 gesien 0 Komentare 0hou van Restaurant rook oë huil, tonge proe aan ń opgesmukte maal in die paradys. lywe gety in gestoeltes klim, val weg in ń golf van verwerping, bestel gou ń ander maal. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende