Koue see
Koue see
Snerpend koud waai die wind. Reën stort neer terwyl die branders jaag.
Stukkies hout verpletter teen die klip, lê jou skuit netnou nog gebruik.
Die kommer in jou oë, waarheen nou? praat harder as die huilende wind.
Hier sit jy tans, Gods verlate sonder n plan, maar steeds sê jy “Hierdie noem jy genade”
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.