Seeman
Seeman
Die winde waai hier oor die kaai. Saam met die meeue kom sit ń velore kraai.
Nette vol gate, herstel jy tot ń mate, vir more se bate.
Seeman vertel my tog, waarom bly die see so rof, jy lees die water al is dit dof.
Jou geloof oor Gods genade leer my soveel waarde.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.