Jongste aktiwiteit:

Ruimte Vraag

uit sterre wolke
trek swaartekrag liggame
tot ontmoeting skokke
dat die lig spat

brose gesigte
staar uit donker kolle
en eureka oë soek in massas
vir die ontmoetings flits

ontmoetings ontploffings
golwe deur inner en kuber ruim
die koue ligjare en ń oogopslag ver
maar wie is die skakelaar?




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed