RUSPLEK LANGS DIE PAD SEPT PROJEK
RUSPLEK LANGS DIE PAD
My ou maat …
Hiérdie is net ’n rusplek langs die pad
want, ons paaie is reeds vir ons uitgekap.
So, laat ons die koel rusplek
benut en waardeer,
om later terug te dink daaraan
as die son op ons kaalhoof neerbrand
Marthie Joubert
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir September 2024 – OOP projek