sin
om sin te maak
nie so maklik as om sinne te maak
sagte drome word werklikheid
nagmerries dra slegte vrugte
elke dag se gebeure
raak soms sinne
wat verlore
vergeefs
poog
om sin
daaruit
te loog
© Tearlach.
(Die vreesaanjaendste plek om te wees is dieselfde plek as verlede jaar)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.