Jongste aktiwiteit:

Waarhede

Die klam grond onder my voete.
Die son kom op sonder moeite.
Die voëls wakker en uitgerus.
Die gras dankbaar vir die dou.
Die bye wat in die blomme grou
Die nag het getroud sy skof voltooi.
Die son het op tyd die maan afgelos.
Die bloekom bome staan rotsvas.
Die plase dryf die grondpad vol.

Die gebeur,
dag na dag,
skyn die sterre.
Na die donker nag,
aand na aand,
breek die lig
die donker horison.

Hoe ek vergeet om die tipe
waarhede raak te sien.
Hoe ek vergeet om die tipe
waarhede te wardeur.
My vriende dit is werklik hartseer.

(c) Regardt Belo




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed