Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Sondeval. September projek Silwer

Deur Amanda
Datum gepubliseer: 28 September 2022 Aantal woorde: 49 58 Kere gelees 2

Eens was ons net kinders in die Eden tuin
saamgevoeg as een mekaar te ondersteun
gevaar kom as ‘n sluwe slang se leuen
waar skuil jy my kind, word in die wind basuin…

en in die donker nag vlam daar ‘n swaard
geen sonde sal in die heiligdom aard




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    28 September 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2022 Snelheids projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 111
Kommentaar telling: 45

Ouma van vyf woelwaters. Ma van 5 (2 stief) en vrou van 'n wonderlike Godsman. Woon tans in Alberton. Skryf is my uitlaatklep. My hart bloei ink op papier. My eerste solo bundel, Seisoene, verskyn in 2018 en word opgevolg met Volsirkel in 2020.  My eerste Faksie (Fiksie gebasseer op ware feite) verskyn in November van 2021. Ek is 'n motiveringsspreker en is ook nou betrokke by die plasing van mishandelde vroue, kinders en mans in veilige hawes. Ek leef myself uit in my skryfkuns.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 213 gaste aanlyn

Bydraes – Argief