Jongste aktiwiteit:

Strate van liefde

Strate vol liefde

Deur: Ryno du Plessis

Dak gelap, venster skeef.

Die plek waar arm mense leef.

Skoon en netjies staan hul ysterbedjies.

Vloer gepoleer; deur die krake kan die son selfs loer.

Dankbaar in die hart, slaap hul onder ’n dak.

Sou die weelde weer wil oordeel, vee eers voor jou eie voordeur.

Hier in strate vol liefde leef hul op hul beste.

Deel en omgee is iets wat ons daar in die strate kan leer.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed