Jongste aktiwiteit:

Waar gaan tyd heen

Waar gaan tyd heen
Deur: Ryno du Plessis

Koekies in die spens,Sondae sou ons gaan swem.

Paadjies bou onder dIe boom
kan ek goed onthou.

Groot geword; heel gesond
Kinders Van gister
stap al met hul,eie krose rond.

Tyd het ver geloop,
sy diep spore gelos.

Vel nou sag, hare min.
Oë half dof -wonder ek soms
Het die lewe my nou hier gelos?

Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed