Jongste aktiwiteit:

Lekker by die see

Lekker by die see

Deur: Ryno du Plessis

My hart klop vol. Ek kan al die branders voel.

Nat sand tussen my tone,kom spoel nuwe golwe.

Meeue skree, duik vir mossels in die see.

Koel is die nag, om die vuur hou ons wag.

Tente wapper, kole knetter.

Die manne uiwer, wie se lyn saan môre stywer.

Skulpies op die strand maak my hart aan die brand.

Terug by die huis klou ek vas aan die see se gedruis.

© 2026 Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed