Jongste aktiwiteit:

Suur wyn

Suur wyn

Deur: Ryno du Plessis

Donker dieptes dek jy jou tafel, probeer ontglip jou dade met jou spel van woorde.

Soos donker gekleurde hare, verander jy hartnsare.

Die soet van vrugte verander in die smaak van suur wyn.

Versteek in jou eie pyn, verstaan jy nie die lewensgryn.

Stil, stil gaan woorde verdwyn, jy iewers saam met dit wegkwyn.

Skink solank vir jou nog ’n glasie wyn, maak plek vir die regte harlekyn.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak