Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 104)

waarhede verbyster mense wil nooit luister ag hulself vol van kennis maak hul name pennies elke dag bring stories internet vol kategories gogga maak baba bang mense hoor na gelang iets van alles is daar so min daarvan is waar om te sif is nie maklik situasie word haglik ©Teárlach

My dierbare krosie was ‘n pragtige, spontane dogtertjie, maar hiperaktief en super-sosiaal. Ons het in ‘n nuwe buurt vol jonggetroudes met klein kindertjies gewoon. Die bure direk agter ons, het vier woelwaters gehad, waarvan die oudste seuntjie (so oud soos ons spruit), ook ‘n absolute handvol was. Die “klein kerkie” in ons gemeente het ontstaan […]

soos lewe opflikker in tanende agtermiddag sak sonstrale in rooi strepe oor wit huisies en diep blou lug jaende golwe streep oor die baai meeue keer rasend terug huistoe swart seevoëls vlieg in v-formasie seewind waai woes teen duine op elke aand se vreeslose skemerlig streep in neon kleure tot in kim vervaag in sagte […]

voor daar mense beweeg wanneer sonstrale begin verskyn wanneer stilte oor my duin heers dit is wanneer vroeg is voor die lig die duister breek meeue nog saggies op strand beef golwe asof in afwagting breek dit is wanneer dit vroeg is voor die tyd aanbreek wanneer daar nog tyd is om te wag sekretaresse […]

Die skottelgoed water loop uit in ń aardse draai kolk verby die sif af in ń afvoer pyp om gesuiwer te word van alle smaak. halwe waarhede halwe leuens word gestel as wêreld feite sonder enige onsekerheid, die uitkoms sal sonder twyfel verwoes. Niemand wil weet wat die waarheid is, want om te weet is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed