Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 105)

toe die son vanoggend so skelm deur die mis kruip dink ek aan die dae van die hoepelrok baie onder rokke en hande wat heeltyd swaaiende rok iewers heen moet stuur vrolike en wuiwende skouer frille en hare wat bonsend dein maar anders as die son verskyn daar nooit bene onder uit net wit kousies […]

Te Laat!! Hygend, dan stil, stop, die laaste asem word uitgeblaas verward, mense siele snik en rou, elkeen wou vir oulaas nog net een keer sê! Wat, wou jy dan sê? wat sou dit baat die engel van die dood het sy rondte gemaak , dit is te laat! ek wou nog net eenkeer sê, […]

ROU SIEL Rou is my siel in hierdie dag, wat is dit waarna ek smag vrede vir myself, my wese, in my binneste is dit nag dis donker, die rou, ek roep uit, wie sal my dan red ek onthou, toe ek klein was het hul gesê dis net gebed op en af is my […]

My vleiloerie, op vergeelde roupapier is die geluidstrilling van my gegraaste gedigte hemeltergend en verlang na jou reikhals-liefde as vlokke wolke( deur ñ walsmeule lug) hulself vasgolf aan die geel son en reënkorrels plas na my welgevalle. ©Zebulon Kochk Konnichiwa Gedigte

almal sit op die agterstoep ouma skink koffie ryk en lekker teug op teug word opgeslurp eers in piering gegooi om bietjie af te koel dan sit hulle terug dan begin die pret “ag ja!” sê oupa “ag ja” sê oom frans “ag ja” sê pappa “ag ja” sê tan trienie “ag ja” sê ouboeta […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed