Jongste aktiwiteit:

taal-dag en ander gedagtes

wat is taal ‘n wonderlike begrip
vir party is dit gereedskap
vir ander kultuur
ander versuur

digterlik:
ek sing in my taal
ek praat in my taal
ek speel in my taal
ek dink in my taal
droom in my taal
bid in my taal
ek is my taal

akademies/polities:
ek word negeer in my taal
ek word vervreem in my taal
ek word vervolg oor my taal
ek protesteer in my taal
ek sal veg in my taal
oorwin in my taal

my taal: Afrikaans

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed