lIMIRIEK 1
#Limiriek
(Brons)
die dominee heet oom Thuisie
woon daar alleen in sy huisie
as hy begin preek
weet dit is ‘n steek
laat ontplof skoon jou geel puisie
©Marlene Erasmus
22/02/2020
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek