LIMIRIEK 2
#Limiriek
ons leraar liewe grys Ou-doom
kon vir jou preek gee soos ʼn droom
vat dit van onder
sonder te wonder
min wetend hy het gerook – boom
©Marlene Erasmus
22/02/2020
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek