Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 131)

waar stroompies water kabbelend tussen groen plante in klofies afspoel woon sy wat bosnimf is waar sonstrale skraal deur bewegende takke loer en haar oë laat blink daar is sy gelukkig waar loeries roep en hul maat antwoord weergalmende gesang daar sing sy vrolik waar berghaan se skaduwee oor alles verbygaan en vrees in kleiner […]

So tussen al die sokker- , krieket- tennis- en rugby wêreldbyeenkomste deur, vind daar toe darem ook die Diamantliga-Atletiekbyeenkoms in plaas. Wat ‘n fees! Atletiek bly maar een van my gunstelingsportsoorte om te kyk. Die veld-atlete se konsentrasie, die manier waarop hulle hulself en sommer ook die toeskouers emosioneel voorberei en opsweep vir deelname, asook […]

landbouer het koring gesaai dief in nag het onkruid gesaai saam groei dit tot oes gereedheid dan word kaf van koring geskei mens is geskep na beeld dit was so goed gekeur en mooi was daar ook ander geskape wat die kaf sal wees mens wat goed was regeer ontwikkel en vermeerder wyd kaf vervuil […]

op my duin lê ‘n vraag dit lê uitgestrek soos die see ver oor die buigende horison gaan draai dit in anderland wie is my medemens dan die ene wat my gister met duisende verkul of die ene wat ek net sien en nooit mee gesels of besoek is dit dalk die een naaste aan […]

Satans vuur Satan se gryse vuur brand my siel. Sal ek dit kan verduur? Hoe kan ek my so verniel? Die ondraaglike gekraak van bene wat versplinter. Hoe koester ek wraak oor die mense se gefluister! In skaamte sak my kop alles wel verdiend. Gal stoot op in my krop, nooit sal hy wees my […]

Stilte In stilte wagtend In stilte soekend In stilte treurend In stilte verlangend In stilte dansend In stilte liefdevol In stilte gelukkig In stilte vrede Daar in die stilte Sal jy my vind Daar in die stilte sal ek jou vind In stilte Sal ons siele mekaar omhels In stilte Sal ons mekaar vervul ©Lia […]

kadens van my hart het stadig afgeneem nou het ek ‘n metronoom wat my hart se klop verhaas wat is die Vader tog goed vir ons dat Hy die mediese wetenskap toelaat om so te ontwikkel alles net tot eer van Sy naam tik tak gaan hy voort so asof dit so hoort ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed