Stilte
Stilte
In stilte wagtend
In stilte soekend
In stilte treurend
In stilte verlangend
In stilte dansend
In stilte liefdevol
In stilte gelukkig
In stilte vrede
Daar in die stilte
Sal jy my vind
Daar in die stilte
sal ek jou vind
In stilte
Sal ons siele mekaar omhels
In stilte
Sal ons mekaar vervul
©Lia Kilian
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.