Jongste aktiwiteit:

skemer oë

ver oor die see
hang daar ‘n skildery
geskilder in die mooiste
herfskleure wat die oog vang
my siel sweef oor die duine
wat donker rooi verkleur
binne sig maar gedemp
verskyn haar gesig
ernstig maar oop
haar oë wakker
en haar mond
glimlag sag
so verdwyn
die dag
uit my
hart

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed