deur Jessica Venter vir Gedigte Merkers: Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 5 Oktober 2019 313 gesien 0 Komentare 0hou van Laaste winterasem met sy koue asem het winter vir oulaas sy sneeukombers oor lente kom gooi en blaas sy ysige wasem in blink lagies ys sy laaste winterasem versier alles wasig wit ©Jessica Venter 13/9/2019 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende