INK DIG & SKRYFKOMPETISIE 2021 – 15 Februarie 2021 – 30 Junie 2021
Ink Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ‘n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in spogbloemlesings opgeneem gaan word, naamlik INKSPRAAK 2, INKSPRAAK 2 SKOLIERE EN INKSPRAAK 2 KORTVERHALE. Die FAK (http://www.fak.org.za/), AfriForum (https://afriforum.co.za/) Taalmonument (Groen Galery) http://www.taalmuseum.co.za/groen-galery/ met Historium Trust en Afrikaans.com is van ons hoofborge en
Werk Druk
in môre blou vou blaaie oop blink in ink van rekenskap in raadsale op rooi gestoeltes brand die druk middagson laat middag as donker val alleen huistoe vasgevang