Tydelikheid
meet tydelikheid
teen ewigheid
se wig
die dood se afskeid
ons kers brand gou uit
Sy lig
verdryf donkerheid
haat en verwyt
vir ewig
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
meet tydelikheid
teen ewigheid
se wig
die dood se afskeid
ons kers brand gou uit
Sy lig
verdryf donkerheid
haat en verwyt
vir ewig
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.