Jongste aktiwiteit:

Voor die son vir altyd sak

Voor die son vir altyd sak

Deur: Ryno du Plessis

Elke dag staan ons op, aanvaar die nuwe dag, kla ook soms oor dit wat wag.

Iewers teen middernag voel jy skielik daar is nou geen krag, ’n gevoel buite ons mag.

Jy, mos altyd die sterker een, staan vas op jou hardkoppige been.

Stilte sleep jou nader; jy besef: nou is ek in die hande van genade.

Voor my son vandag sou sak, sê ek: Dankie, liewe Heer, hier is U vandag in beheer.

© Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed