Jongste aktiwiteit:

Net een kans

Net een kans

Deur: Ryno du Plessis

Dankie, liewe Heer, vir alles wat U my leer, my gebed soveel keer.

Op my knieë voor U troon buig ek weer.

Vader, wys my wat ek vandag moet leer.

Graag vra ek vir nog net een kans—

nie vir roem en weelde nie, maar vir die grote plan wat U vir my beplan.

Nog net een kans om vandag beter as gister te kan wees.

Nog net een kans om iemand van U te leer.

Nog net een kans om klein voor U grootheid te mag staan.

Amen

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak