Jongste aktiwiteit:

waar sand lê

my duin se oog lê oop
daar is pragtige sonlig
golwe baljaar plesierig
en die see lê uitgestrek

blou is die see van die weskus
ver draai die meeue daar rond
wit en ongerep lê die strande
droog lê fynbos en wag op reën

my hart sweef oor groen koring land
siel sug oor blou berge van daar ver
alles in my en om my staan verslae
oor die almag en uniekheid daarvan

wit water some vorm om my voete
waar ek sand met my tone skraap
klein werweldiertjies ingrawe in sand

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed