Jongste aktiwiteit:

wagtend op die dood van ‘n ma (Goud)

om te wag

terwyl die ma wat aan jou lewe geskenk het

stadig uitwyk na onbekende sfere

buite jou bereik

laat jou smeek ten hemele…

moeniedatsylynie

teen kleinnag met jou insluimering

verlaat haar gees die aarde

en die tyding net daarna is

‘n blote formaliteit




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed