Jongste aktiwiteit:

Wenner van die SA Stories Storieplan.

En die wenner van Skryfuitdaging 5 is: Maritza du Preez. Jy wen ‘n gratis proeflees en redigering by Leoni Benghiat van SA Vryskutskrywers. Reg vir plasing in ‘n bundel of tydskrif. Baie geluk, Maritza, jy het die uitdaging presies hanteer soos wat ek gevra het. En inboks vir my jou posadres dan stuur ek vir jou my eerste kortverhaalbundel.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed