
Wenners: Augustus 2017 – As seisoene vir ons draai projek
Baie geluk aan die volgende lede
GEDIGTE:
1 ste plek: Viooltjie met Vlieg is vir die voëls
2 de plek: Caren Kearley met Tussen seisoene
3 de plek: Anzé Bezuidenhout met Kerende seisoen
Eervolle vermeldings:
Anzé Bezuidenhout met Seisoenspore
Palet met Dig en diep
VERHALE: – Geen (nie tema opdrag nagekom nie)
Baie geluk aan hierdie 4 lede
Projekbestuurder
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.