
Wie die kranksinnigheid onthou
Soms ry die perd
en soms ry jy
op die stoep
waar die duiwe kyk
en die kaalvlaktes hulleself
nie aan jou steur;
Onder die grond is die oubeen rock en rol
die hippie jol
die riem trek triek
die vrees van nooit
ophou na woorde
soek.
©Morné du Preez
#grafika van web afgelaai
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.