Jongste aktiwiteit:

Wit Hond

Wit Hond

Is dit die swart hond of wit ?

wat op die hoeksit?

kwylend rondkyk en waak

tot ek hom tog binnelaat.

 

In my binnekamer,

waar my siel steier-kreun

onder die vloek en die s

die goue kalf van smaad

my tafel ver volmaak

 

Voetsek!

 

Swart hond

is jou plek

nie ver buite die hek

van my sielgrense nie!

 

Wit hond – jy bly!

met jou sal ek stry

tot die dagwaak

my mank tog heel agter gelaat

 

 

Wit hond, ek gee jou krummelkos

die oorskiet van my tafel

tot my Goliat my los

dan sy stertswaai

en blaffend rondom my draai.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed