deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Selfmoord hart-se-tog 14 April 2024 519 gesien 0 Komentare 0hou van Besige Oë moeë oë kyk direk deur kantoor dekor in wit en swart kleure sagte oë kyk direk na leë koskas in bont voorskoot harde oë kyk direk verby na tendense in rooi of groen kleure Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende