Jongste aktiwiteit:

Getroue Stories

in groepies
mense met langhare
sit drie drie om skinder
in die openbaar te beheer

bewondering is die fabel
een vertel ander weeg
die verhaal teen eie
interne liegstories

tussen vals bravado
en onsekerheid sit
die waarheid
hulle is 21 jaar getroud




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed