Jongste aktiwiteit:

Wedren

petrol vuur met krag
staalskagte skiet op en af
bler met groot geraas
kondig die wedren wegspring
tyd aan

ek draai weg
na digte populier bos
hier is geen beamptes
wat wedrenne beheer
die stilte oordonder

maar staalfietse
ken geen perk of baan
en skiet op my af
verskeur my stil domain
die bos is skielik baie yl

uit vele rigtings
uit stilte en in groot lawaai
skuil ons voorkeure een-een
ek in my bos, omvou in hul geraas
jaag almal voort




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed