Mode
mal koppies skarrel
deur aankoop buie
vir nou se mode,
maar julle bly mooi
modiues goed geklee
lippe rooi borse is sag bedek
bo bont binne onbekend,
maar julle bly mooi
mooie mense
aantrekkers van die mode
lelik verflenter lê die beste
die eie ek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.