deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Gesig Lyne Lewensverloop 16 Februarie 2024 444 gesien 0 Komentare 0hou van Waardasie paaie sny deur krotbuurte en middedorpe vol rommel gate en rook mis konka vure die blouligte flits verby meeste verklaar dis ń ministerkar min vra wie is binne wat bring hy skade of genade Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende