Jongste aktiwiteit:

wysie

heerlik val die reën
op my duin is alles nat
alles blink en skitter groen
fynbosgenot kan jy ruik
golwe stort rustig neer
skuimstrepe draai
kinkels op sand
dankbaar sit ek en droom
van jare se natuur-drome
genot van bosveld bome
kranse se blou horison
bolling van aarde
oor wye oseaan
meeue se krasse
visarend se roep
alles in musiek vervat
wat oor en oor pedaal
op my geestesklavier
siel van die natuur
hou my gevange
hou gedagtes jonk
bly by my Heer
tot ek na U
terugkeer

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak