Naweek: VERLORE HANDSKOENE
Naweek: VERLORE HANDSKOENE Wysheid uit Kindermond: Verbasend wat kinders te sê het. Soms eintlik baie slim; soms . . . Nouja. ☆☆☆ Dis ‘n reënerige dag en die onderwyseres kyk haar kinders noukeurig aan voor hulle huistoe gaan. Sy hou ‘n paar handskoene in die lug. „Wie se handskoene is dit?” Geen antwoord nie. „Rebekka, […]
ONDERDEUR DIE REËNBOOG
ONDERDEUR DIE REËNBOOG – ELEEN VAN DEVENTER VORSTER / JEFFREY SMITH VERS 1 STORMS KOM EN DRUPPELS VAL DIE ONSEKERHEID MAAK MY MAL REËN VAL NEER EN WEERLIG SLAAN EK WONDER WAAR KOM DIT VANDAAN EK STAAN IN DIE REËN EN WAG VIR IETS OM MY WEER TE LAAT LAG DIE STORM HET MY NOU […]
Ontnugter in die nanaguur
Verlore in ‘n leegtheid as die nanaguur uitgerek verby sluip en katvoet kom tuur hoe ek worstel met die afwesigheid van wysheid tussen iets en niks waar die juistheid gekantel en gekraak het toe my hartsbeleid net distorsie word, die toneel in steen geset op pad na êrens oordeel raak geloop die pad byster geraak […]
Besoek
Besoek. Kuiergaste is altyd welkom want mense is vriende geselskap is nodig wees gasvry bereid om aan te pas stel jouself oop geleentheid tot kommunikasie praatprestasies, gedagtes ruil, Besoektyd is kosbaar!
Stoel bedoel:
Stoel bedoel: Die doel as Kroon of om te rus na jy verdien jou loon of om af te koel met n windjie soel. Gemakstoel, van leer of van hout, eike of selfs duursamer stoel as teken van status. Selde kry jy een gratis.
Geseen
Geseën Aarde gekors droewig dor veld verdor droewig dors Druppels reën plof-plof neer droogte geweer die wêreld geseën deur Stephan Uys
Soldate Skild
Soldate Skild. In die venster Kordaat met ysterskild gekeur, sekerlik vanuit Konstantinopel Keiser Konstantyn VI gedood, so ook die Romeinse kultuur Kasteel van Kruisvaarders Kruistogbeweging Red Christenheiligdomme Middeleeuse soldaat. moet ons nie verlaat: Leer ons … Wees steeds n kryger stry die stryd Verset teen verval Middeleeue was n toonbeeld van orde …van organisasie. Middeleeuer […]
Kinders is die toekoms.
Kinders is die toekoms. Die Toring van Babel is nie ‘n fabel. Die mense daar was skoon misrabel. Hoër en hoër het hul gebou, maar hul het dit tog berou, omdat hul nie die Here vertrou. Toe het daar verwarring ontstaan, hul kon mekaar tog glad nie verstaan en daar was geen plan te beraam. […]
Haastigheid
Haastigheid. Haas altyd haas ons ons Oorhaastig soos atleet na goud of brons Ken jy haas almal hier op hierdie kuierhoek besig om teen dringende snelheid nuwe vriende te soek? Onthou die kinderspeletjie “haas-en-hond” hedendaags speel ons so rond en bont ons werk nie meer vinnig en sekuur ons tyd verwyl ons uur na uur, […]
Die laaste keer
Stom lê my hande hier voor jou en dis moeilik in die oomblik om te fokus op nou Verdwaal in die vlam van liefde liefde wat jou laat huil, laat baklei drome van glas van al die las en pas Neem my heel my breek my vind my