Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 2)

By ‘n outoppie-samekoms – verjaarsdag van ‘n voormalige kollega – sit ons langs ‘n vreemdeling met ‘n grys baard. Drie-en-tagtig jare oud. Dit kom aan die lig dat hy ook voormalige onderwyser is. En hy het daadsaaklik nog in ‘n ou „Dorfschule” met so twintig, dertig kinders in nege klasse saam onderrig. (Laat my dink […]

Nietig staan ek gedwee voor U my God, soos die saad van ñ vrug spriet my gees uit die grond uit, voorsien my Heer U lewende water, sodat ek kan wortelskiet in U goedheid en tug, verdelg die uitheems wat soos onkruid groei, wees U my son my dors en my skuiling, waar die winter […]

soos see aan ooskus land opvreet aan die weskus sand deponeer is daar onewigheid in menswees kalm sal mense geniet en leef kom storms – kom gierigheid gebasseer op barbaarsheid altyd meer en meer gierigheid in oë alles wat ander besit wil hy hê wanneer hy dit kry soek hy waar hy nog op kan […]

Liefde het vlerke dit laat jou denke die sterre in die hemelruim gaan haal… Of is dit vlerke van ‘n gier soos ‘n voeëltjie wat ‘n nessie in jou kom bou dit met sagte warm donsies versier vir ‘n tydelike plesier Soos ‘n verliefde paartjie wat soos twee duifies vir mekaar koer maar op ‘n […]

Ek en jy… wie skryf die lied waar ek en jy disharmonieer die klawers wit en swart so saam moet sing dat ek en jy so ewe gedwee hul komposisies soos marionette weergee die atmosfeer beheerd die kleur van vel die klap van tong die vrede verdryf vertroue versweer die slimmes die spel die ritme […]

“Jislaaik, het oupa daai drie gesien, vandag is ons op ‘n ‘winning streak’,” verbreek Hansie die stilte en Oupa kyk hom kwaai aan. Van pure opgewondenheid was die manne amper op aandag, asems opgehou en net ‘n sweempie van opgewondenheid. Lyk nie asof dit baie goed gaan met die spel nie dink Anna wanneer sy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed