Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 16)

al vlyer al glyer woordjies in suiker gly soos stroop oor lippies wat flikvlooi klein boodskapper van verleiding toewyding disfunksionele persepsies sensoriese verlokking grafiese denke oorweldiggende personifikasie selfbeeld brouer ©Teárlach

Die blommetjies wat plate in die veld staan kosmos teen die hange in valleie op sypaadjies en tuine ‘n Strelende koel windjie speel-speel deur hul blaartjies so laf, broos unieke mengelmoes ‘n glans van ontasbaarheid Hoe perfek is hierdie opregtheid, skoonheid in herfs met hul agt kroonblare windstil die wolke soos ‘n sagte duvet van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed