Waak en bid
Waak en Bid, deur Stephan Uys Ons is ʼn groot familie, met baie niggies en omtrent net soveel honger nefies. Reeds op ʼn vroeë ouderdom het ek die waarde van “waak en bid” geleer. Jy moes oor jou kos gewaak het terwyl Oupa sy tafelgebed gedoen het. Menigmaal het ʼn niggie, en soms ʼn vergeetagtige […]
pase
mooi verblinkerde sjokolade-hasies soek huise vir hulself in winkel vensters iewers snik ‘n moeder finaal oor haar seun mense loop en koop hasies by die dosyne kinders hang aan mammies se arms soebat behoorlik vir nog hasies eenkant snik ‘n moeder sag teen rant staan ‘n kruis groot massiewe een snags blink sy ligte vertel […]
STASIESTORIES
Net Buitekant Kroonstad, op die Bethlehem lyn is Featherstone stasie. Een van die stasievoormanne wat jare op Featherstone was was oom Koos van Dyck, ook n legende. So gebeur dit een jaar dat ek oom Koos moet gaan aflos toe hy op verlof gaan en val ek die aand nagskof in. Toe bedryf nege uur […]
SLAAP NOU SAG MY LIEFLING
SLAAP NOU SAG MY LIEFLING slaap nou sag my liefling dis ware liefde wat jy bring in die donker van die nag my engel slaap nou sag ek lê hier langs my engel ek voel haar sagte vel droom ek om jou hart tekry droom elke nag net van my liefde het ons saam gevind […]
ROOS VAN MY HART
ROOS VAN MY HART ek hou die mooiste roos in my hand klou ek vas aan ons mooiste drome die enigste blom hier in my hart vasgevang in ons liefdes strome son en maan sal kom en gaan hou ek jou vas in die silwermaan omvou in my hart se liefdes some elke dag deel […]
OP DIE DANSVLOER
OP DIE DANSVLOER mooiste prinses op die dansvloer jy laat my hart weer roer hoekom vermy jy my ek gaan jou verseker kry ek sien jou kort kort loer as ons gly oor die dansvloer mooiste prinses op die dansvloer jy laat my hart weer roer dans hier styf teen my en jy maak my […]
goeienag goeienag!
goeienag goeienag liefling! afskeid is so soet heimweë ek sal nagsê heelnag tot môre tot die dagbreek, goeienag! ~ ~ ¤ ~
mooi
soms wil my oë net drink drink en stoor van al die mooi mooi see-uitsigte en wolke daar bo mooi veldplante met blomme in reën mooi jong vrou wat vrolik daar stap mooi kinders wat vreugdevol speel al die mooi maak my nooit moeg genoeg daarvan kan ek nie kry skuldig voel ek ook nooit […]
Rooikopvink
Pienkdun is sy voëltjiebene fyn porselein onder omkrultone en blommetjies, blommetjies die hele wêreld vol pik-pik hy versigtig aan die saad om krag te kry, genoeg krag vir vandag want hy wil sy vlerke sprei en vlieg Elizabeth Kendall ©
Jy is oral hier
Jy was langs my toe ek gist’raand “Walk the line” kyk in die sitkamer, jy is by my as ek aan tafel sit en bid, jy staan teen nege uur buite in die winterson en wag saam my dat die tenk moet oorloop, onder ‘n kaal perskeboom sit lees jy rustig jou koerant op ‘n […]