mooi
soms wil my oë net drink
drink en stoor van al die mooi
mooi see-uitsigte en wolke daar bo
mooi veldplante met blomme in reën
mooi jong vrou wat vrolik daar stap
mooi kinders wat vreugdevol speel
al die mooi maak my nooit moeg
genoeg daarvan kan ek nie kry
skuldig voel ek ook nooit
want mooi is ‘n gegewe
gegewe van daar Bo
mooi is die lewe
saai is die dood
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.