Die galante man op die perd
Daar is kraansvoëls op my blou stoep sonvangers sal die reën roep en kuikens met nuwe oë uit eiers dop, rawe knor die brakke aan hul stewels terwyl die galante man met sy bruinpak en swartdas stil stil die sterre pik, kierie het hy nie meer maar met ‘n huppel in sy stap sal hy […]
Oorloos – Vincent se wroeging
Oorloos manies versteurd spartel jy deur ‘n hel van bipolêre sielestryd van Gogh Digvorm: Cinquain
Mampara Politiek (‘n Limeriek)
Is Cyril nog ‘n wolf in skaapgewaad wat mamparas van ‘n brose nasie gaan maak? Selfs met Zuma in die spoor gestop, bly ons parlement ‘n skandelike flop en tewens die stront staan ‘n volk paraat. *** (solank ons kan braai en Afrikaans mag praat)