Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 16)

oor die duine van die woestyn storm daar stofwolke oor die see ver oor die blou oseaan tref dit strepe sand in wind maak die lug bruin en dof sonsondergange word rooi en donker strate in dorpies verloor hul swart soos sand strome tussen huise tonne sand en grond word uitgestrooi oor die see later […]

Satans vuur Satan se gryse vuur brand my siel. Sal ek dit kan verduur? Hoe kan ek my so verniel? Die ondraaglike gekraak van bene wat versplinter. Hoe koester ek wraak oor die mense se gefluister! In skaamte sak my kop alles wel verdiend. Gal stoot op in my krop, nooit sal hy wees my […]

Stilte In stilte wagtend In stilte soekend In stilte treurend In stilte verlangend In stilte dansend In stilte liefdevol In stilte gelukkig In stilte vrede Daar in die stilte Sal jy my vind Daar in die stilte sal ek jou vind In stilte Sal ons siele mekaar omhels In stilte Sal ons mekaar vervul ©Lia […]

kadens van my hart het stadig afgeneem nou het ek ‘n metronoom wat my hart se klop verhaas wat is die Vader tog goed vir ons dat Hy die mediese wetenskap toelaat om so te ontwikkel alles net tot eer van Sy naam tik tak gaan hy voort so asof dit so hoort ©Teárlach

Voor jy jou wraak op ander wreek, moet jy jou hand eers diep in eie boesem steek; waar eie ek ydel teen nederigheid baklei sal jy moontlik die oorsprong van jou rampsaligheid kry. Daar waar jy ontkennend swyg oor flaters wat slaafs voor trots neerbuig; tussen versinsels wat fier in geilgrond van eieliefde groei, onderwyl […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed