Vriende of meer
Larika druk die bel knoppie en wip op die bed neer. Sy giggel toe die foon aan die anderkant lui. Sy spring van die bed af toe sy diep stem in haar oor opklink. “Haai, Marnus.” “Haai, Larika. Ek wou jou nou net bel. Is jy nie lus vir ‘n koffie iewers nie?” Neem hy […]
Laaste winterasem
met sy koue asem het winter vir oulaas sy sneeukombers oor lente kom gooi en blaas sy ysige wasem in blink lagies ys sy laaste winterasem versier alles wasig wit ©Jessica Venter 13/9/2019
Naked canvas
prepare my blank cloth with your dripping passion highlighting every sexy spot as you trace my body with light tongue strokes over my naked canvas dip your brush in my desire till my lust drips all over you you are the artist and I am your canvas paint me colourful ©Jessica Venter 18/9/2019
saterdag blues
sonstrale betower my duin skaduwees van fynbos streep laag oor die houveld van die strand elke skril klank van die meeue weerklink soos die stakato klanke van ‘n hemelse mars kekkel – kekkel kom fisante onder bosse uit sukkel – sukkel beweeg skilpad in die sand skrik – skrik gil kiewiete oor elke beweging en […]
Aan my hartlam
my hartlam met die hemel se ommuur húíl ek dankbaar as dié aarde breedgeskouerd sy bors oop druk en God reëndruppels soos druiwekorrels op die Boland natspik, skryf ek ñ oranjeoetanrooi heifer Ja: ñ juigskreetvers as jakkelse trou ñ dankbetuiging aan jou my dierbare vrou. want bo in die Herehuis is jou woorde se mandarynsoet […]
Boskind by Seekoeigat
Boskind by Seekoeigat Boskind se droom, word eindelik, eens waar tuis, in die bos is sy, shoe! dis kant en klaar die skoonheid, van die natuur, is vir haar daar groter bewondering, is daar eerlik nie vir haar ai!! langs seekoeigat, sit sy nou en skater die apies, spring op en af, langs die water […]
Die dag toe Signac by Seurat beknies.(brons)
Tóe die santekraam wat swymel in peripetie om murgpere van hul vere té sku en die vermurwe kwas slempend die naak doek betas het die fees kwintessens die purperwinde oor die kraal van die ou trein op sy verlate ou spoor laat stoom en met die klapwiek van die voëls is die meester in ‘n […]
ironie of parodie
landbouer het koring gesaai dief in nag het onkruid gesaai saam groei dit tot oes gereedheid dan word kaf van koring geskei mens is geskep na beeld dit was so goed gekeur en mooi was daar ook ander geskape wat die kaf sal wees mens wat goed was regeer ontwikkel en vermeerder wyd kaf vervuil […]